blog-15.jpg

Oordenking (27/01/2020)

Week 27 Januarie - 3 Februarie 2020 - Mat 5:1-12

Jesus begin met ‘n rewolusie. Die koninkryk van God is nou hier! Ons is gewoond mense is geseënd waneer hulle suksesvol is, magtig, ryk. In die koninkryk van God werk dit anders.

Continue reading

blog-14.jpg

Oordenking (20/01/2020)

Week 20 Januarie - 26 Januarie 2020 - Mat 4:12-23

Hierdie teks vertel ons hoe Jesus met sy werk begin het: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (v19)

Continue reading

NOTA! Hierdie webwerf gebruik koekies en soortgelyke tegnologie.

Hiermee gee jy daartoe toestemming. Ons onderskryf alle wetgewing rakende die beskerming van Private Inligting. Learn more

I understand